Lewensafrigting en Berading
ETZA Lewensafrigting, Berading en Mentoring

Tuisblad Oor ETZA Persoonlik Korporatief Loopbaan Voorligting Alkoholiste Kontak Ons

Omtrent ETZA Lewensafrigting

ETZA was gestig deur Johan Eloff, lees onder vir meer inligting.

Meer informasie omtrent Johan Eloff:

Datum Plek Dinge van belangrikheid
Gr. 1 to 10 1973 - 1982 Windhoek
Gr. 10,11,12 1982 - 1984 Sasolburg Gematrikuleer met 2 onderskeidings
Universiteit 1985 - 1987 Potchefstroom PU for CHE B A Graad voltooi
Weermag 1988 Kimberly Bevorder tot die rang van Luitenant in the SANW
1989 Pretoria Vir die SANW Intelligensie gewerk
Werk 1990 Pretoria Gewerk as 'n finansiele beplanner vir die Departement Staatkundige Departement en Ontwikkeling
Universiteit 1991 - 1997 PU for CHE T.HB Graad voltooi
Werk 1997 - 2001 Pretoria Herder en Leraar vir 250 lidmate
  • 'Timothy Training' Bybelskool begin vir 25 wit en 5 swart mense
  • Die 'EEIII Evangeliese Kursus' vir 50 mense aangebied
  • Die 'Getroue Getuie Kursus' vir 80 mense aangebied
  • Die 'Walk through the Bible Course' aangebied: 7 Wette van die leerling, Portret van huwelik, Lewe heilig in tye van versoeking
  • Vakansiekampe vir kinders gehou
2002 - 2007 Kempton Park
  • Herder en Leraar vir 650 lidmate
  • 'Walk through the Bible Course' aangebied: Visie van die Leier, Portret van huwelik, Lewe heilig in tye van versoeking, 7 Stadiums van geestelik groei, Geheime van die Wynstok, Gebed van Jabez, Die 3 stoele, Hoe om jou finansies te hanteer
  • Vakansiekampe vir kinders gehou
  • Besoek Lumbumbashi in die DRK (Demokratiese Republiek van die Kongo) om 5 herders en leraars op te lei met die Vision of the Leader en God's Answer to Aids.
  • Besoek Mbuyi Mayi in die DRK en lei 100 kerk en gemeenskapleiers toe met die God's Answer to Aids kursus en bereik op die wyse 10 000 kongolese met die boodskap binne 6 maande.
  • Volle huweliks kursus aangebied by die Gereformeerde Kerk Heidelberg oor 3 naweke.
  • M. TH Graad begin: Uitbranding by Gereformeerde Predikante.
  • Die volgende pastorale opleidingskursusse deurloop: Assosiasie vir Bybelse Berading en Opleiding - ABBO 1,2,3,4
  • Assessor vir ABBO 1,2
  • ABBO 4 kursus fasiliteerder
  • Kursus 5 vir die ABBO geskryf en geimplementeer
  • telefoonberaders van Radio Kansel toegerus
  • Voorlopige bevindings van M-graad met predikante van die GKSA tydens jaarlikse GTV vergadering en met student van ABBO tydens hulle jaarlikse kamp gedeel.
Aug 2007 - Jun 2008 Kempton Park
  • Begin met eie praktyk, Etza Life Coaching, in Augustus 2007.
  • Betrokke by meer as 50 mense se persoonlike lewens.
  • Beraad, Afgerig en Mentoring ‘n groep van 6 Bybelse Beraders vir 105 ure in Gevorderde Bybelse Berading.
  • Bied lewensafrigtings kursus vir 40 kerkleiers aan.
  • Sestig Gereformeerde kerkleiers toegerus in Bybel se beginsels van dinamiese verandering.
  • Tree as spreker op by 2 verskillende vroue groepe omtrent die konsep van Gebroke Drome en God se doel daarmee.
  • Onderrig 'n gemeente tydens aanddiens oor Uitbranding en wat die Woord daaroor leer.
  • Begelei 'n groep ABBO studente tot die verstaan van die Bybelse Beradingsmodel.
  • Open 'n manne vergadering van 140 vanuit die Woord met die tema: Hoop vir manne in hulle middellewe krisis.

Tuisblad | Oor ETZA | Persoonlik | Korporatief | Loopbaan Voorligting | Alkoholiste | Kontak Ons | Werfkaart | Privaatheids Beleid

Kopiereg © 2008 ETZA Lewensafrigting
5 George Bester Laan, Norkem Park, Kempton Park, Suid Afrika

Webwerf ontwerp & onderhou deur See-iT Technologies SA
Webmeester: E-pos ons Webmeester HIER

Click HERE!

Fight Späm!
Click Here!