ETZA Lewensafrigting - Lewe Uitsonderlik!
E nergieke verandering
T ransformeer van drome tot berreikbare doelwitte
Z oom in op passie vir die toekoms
A haaaa vir tevrede en vergenoegd wees!
Ons Visie en Missie:
Geniet 'n Uitsonderlike lewe
deur te groei na diepe vervulling!
By ETZA is ons toegewyd om jou en/of jou werkers te begelei om jou/hulle unieke ontwerp vir 'n UITSONDERLIKE lewe te ontdek en met die skeppingsdoel te belyn, wat vertroue ontwikkel en sukses trek.
Kontak ETZA Vandag
Stop die pad van vernietiging waarop jou besigheid en/of hulle lewens afstuur. Kontak ETZA Lewensafrigting om jou reis na transformasie te begin.
Skakels
Kliek die skakels onder om hierdie webwerfe te besoek.
KORPORATIEF
Ekonomiese tye raak al taaier en jou menslike kapitaal is die sleutel tot jou sukses. Ek kan jou besigheid tot 'n hoogs winsgewende besigheid begelei, deur jou werkers te groei van ordinêr wees tot 'n geïntegreerde Uitsonderlike Lewe.
PERSOONLIK
Is jy: Depressief; Bedink selfmoord; Getraumatiseerd; Ge-kaap; Verkrag; Slagoffer van Bloedskande; Gestres; Uitgebrand; Homoseksueel; Geskei; Verslaaf aan (dwelms, drank, pornografie); Ly aan ongeneeslike siekte; Sonder hoop?
LOOPBAAN VOORLIGTING
- Leerders / Studente
- Volwassenes
- Werksoekers
- Loopbaan Afrigting Sessies
ALKOHOLISTE
Kort Tog na Soberheid Werkswinkel - tot Volkome Vryheid.


