Lewensafrigting en Berading
ETZA Lewensafrigting, Berading en Mentoring

Tuisblad Oor ETZA Persoonlik Korporatief Loopbaan Voorligting Alkoholiste Kontak Ons

Persoonlike Afrigter, Berader en Mentor

Vra jouself die volgende:

Om voort te beweeg in die lewe moet jy eers uit vind:

Waar bevind jy jou nou?
Wat het gebeur dat jy jouself nou hier bevind?
Waar wil jy met jou lewe heengaan?

Is jy: Depressief; Bedink selfmoord; Getraumatiseerd; Ge-kaap; Verkrag; Slagoffer van Bloedskande; Gestres; Uitgebrand; Homoseksueel; Geskei; Verslaaf aan (dwelms, drank, seks, pornografie, kos, oefeninge, speletjies, verhoudinge of godsdiens); Werkloos; Ly aan ongeneeslike siekte; HIV / Vigs; Sonder hoop.

Wat ek jou Bied

Jou Bybelse Berader Wees

Jou Persoonlike Lewensafrigter Wees

Jou Lewenslange Mentor Wees

Om *Elke Aspek van jou lewe oor tyd in lyn te kry met die enigste ware Ontwerp vir 'n besonderse lewe.

* Persoonlike lewe; Huwelikstatus (ongetroud, geskei, weduwee /naar, enkel ouer); Huwelik; Gesinslewe; Kerk; Geloof; Werk; Sosiaal; Sport; Burgerskap

By ETZA is ons toegewyd om jou te help om jou unieke ontwerp vir 'n uitsonderlike lewe te ontdek! Jou lewe te herdefinieer en self vertroue te ontwikkel wat sukses in jou lewe sal trek.

KONTAK ETZA VANDAG

Stop die pad van vernietiging waarop jou lewe afstuur. Kontak ons nou om jou reis na transformasie te begin.

Bel ons op: +27 82 777 9689
of epos: johan@etza.co.za.

Tuisblad | Oor ETZA | Persoonlik | Korporatief | Loopbaan Voorligting | Alkoholiste | Kontak Ons | Werfkaart | Privaatheids Beleid

Kopiereg © 2008 ETZA Lewensafrigting
5 George Bester Laan, Norkem Park, Kempton Park, Suid Afrika

Webwerf ontwerp & onderhou deur See-iT Technologies SA
Webmeester: E-pos ons Webmeester HIER

Click HERE!

Fight Späm!
Click Here!