Lewensafrigting en Berading
ETZA Lewensafrigting, Berading en Mentoring

Tuisblad Oor ETZA Persoonlik Korporatief Loopbaan Voorligting Alkoholiste Kontak Ons

Afrigter, Berader en Mentor

Ekonomiese tye raak al taaier en jou menslike kapitaal is die sleutel tot jou sukses.

Jy benodig gemotiveerde en heel ("gesonde") mense om in die tye te oorleef. Slegs werkers wat die geheim van 'n Uitsonderlike Lewe verstaan, kan die noodsaaklike verandering, wat jy verdien, in jou besigheid bewerk.

Ek kan jou besigheid tot 'n hoogs winsgewende besigheid begelei, deur jou werkers te groei van ordinêêr wees tot 'n geïntegreerde Uitsonderlike Lewe.

Jou wenspan se sukses word bedreig deur:

Wat hulle produktiwiteit beïnvloed en jou winsgewendheid marginaliseer.

Wat ek jou Bied

Herstel van jou werkers se heelheid (liggaam, siel en gees) en om hulle te laat groei tot ware aanwins. (Een-tot-een en in groepe)

Bybelse Berader Wees

Jou Persoonlike Lewensafrigter Wees

Jou Lewenslange Mentor Wees

By ETZA is ons toegewyd om jou en jou werkers te begelei tot heelheid en pragheid om so 'n winsgewende besigheid te wees.

Kontak Etza Vandag

Stop die pad van vernietiging waarop jou besigheid afstuur. Kontak ons nou om jou reis van transformasie te begin.

Bel ons op: +27 82 777 9689
of epos: johan@etza.co.za.

Tuisblad | Oor ETZA | Persoonlik | Korporatief | Loopbaan Voorligting | Alkoholiste | Kontak Ons | Werfkaart | Privaatheids Beleid

Kopiereg © 2008 ETZA Lewensafrigting
5 George Bester Laan, Norkem Park, Kempton Park, Suid Afrika

Webwerf ontwerp & onderhou deur See-iT Technologies SA
Webmeester: E-pos ons Webmeester HIER

Click HERE!

Fight Späm!
Click Here!