Lewensafrigting en Berading
ETZA Lewensafrigting, Berading en Mentoring

Tuisblad Oor ETZA Persoonlik Korporatief Loopbaan Voorligting Alkoholiste Kontak Ons

Kort Tog na Soberheid Werkswinkel (KTS Werkswinkel)

Vir volkome Vryheid

_

NAD Terapie vir Korporatiewe Kliënte

Ons werk graag saam met julle:

Waarom die hele gesin?

NAD Terapie vir Alkoholisme geskiet in samewerking met die hele gesin. NAD Terapie fokus op die langtermyn sukses en leefstyl integrasie van die pasiënt en sy gesin. Die hele gesin word bemagtig met die nodige hulp en kennis om hul lewe vorentoe met uiterste doelgerigtheid en met die minste stres suksesvol te deurloop.

Omdat Alkoholisme 'n toestand is wat die hele gesin direk raak wanneer ons na spesifiek die genetiese sy kyk, is dit uiters belangrik dat die hele gesin so ver moontlik met die eerste 4dae sessie teenwoordig sal wees.

Nog redes vir die gesin se betrokkenheid

Ons 4 dag Werkswinkel

Indien u werknemer akkommodasie en of plaaslike vervoer benodig, kan ons dit vir julle reël teen normale plaaslike gastehuis en motor huur tariewe.

Berading / Afrigting

Bloed toetse

16PF Persoonlikheidstoets (kliënt en huweliksmaat en kind > 16)

Aanvullings (500 mg NAD p.d. - tydperk van werkswinkel)

Daaglikse huiswerk

Vorderingsverslae

Sorg vir die volgende 12 Maande

Berading / Afrigting

Bloed toetse: Laktaat en Pirovaat

Aanvullings vir volgende 12 maande

Gereelde Terapeutiese Nuusbriewe

Telefoon ondersteuning aan die hele gesin

E-Terapie (per epos bv.)

» Detail kwotasie beskikbaar op versoek.
» Multimedia bekendstelling vir bestuur op aanvraag.

Vir meer inligting omtrent Johan Eloff (Lewensafrigter / Berader / Mentor) kliek hier.

_

Tuisblad | Oor ETZA | Persoonlik | Korporatief | Loopbaan Voorligting | Alkoholiste | Kontak Ons | Werfkaart | Privaatheids Beleid

Kopiereg © 2008 ETZA Lewensafrigting
5 George Bester Laan, Norkem Park, Kempton Park, Suid Afrika

Webwerf ontwerp & onderhou deur See-iT Technologies SA
Webmeester: E-pos ons Webmeester HIER

Click HERE!

Fight Späm!
Click Here!